Bill Paxton

Bill Paxton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Paxton in 2014

Geboortenaam William Paxton
Geboorte (1955-05-17)17 Mei 1955
Fort Worth, Texas, Verenigde State
Sterfte 25 Februarie 2017 (op 61)
Los Angeles, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende James Paxton
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1975–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Paxton (Mei 17, 1955 – Februarie 25, 2017) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens (1986), True Lies (1994), Twister (1996), en Frailty (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search